Thanks almal ons staan op 70 entries, ons bid steeds vir 'n V8 of twee. Heavy Metals julle is alweer tops met 13 entries en well done Pinkrods met 9! Dankie Schalk Swart, Anton en Francois, Abdul Kader en die ander TRW Midgets. Dankie aan elke liewe drywer wat ge-enter het. Julle Rock!