Losies by Mega Oval is weer beskikbaar vir 27 Januarie as 'n once off vir die dag teen R250. Bespreek by JD vd Berg by 083-350-9481 en betaal online. Voorsien naam en losie nommer by online betalings, bank besonderhede hieronder. Sien meer inligting oor losies onder webwerf se Comments.