Neem kennis : Wedrenne van 10 Februarie is gekanselleer, volgende byeenkoms 3 Maart. Drywers wat belangstel om George te gaan ry 10 Februarie laat weet my asseblief, dis die Old Motor Show Race op George 10 Februarie. Daar is ook Cape Helldrivers op die 10de vir die wat bietjie teer wil gaan ry! - JD van den Berg