Die nuwe seisoen is op hande! Kom deel in die "Battle of the Stocks". Stockrod Challenge vir alle 1600 stockrods met restrictor plates. Wedrenne begin om 15:00 die middag. Hekke open om 10:00. 3 Heats en final. Toegang is R70 vir volwassenes, R20 vir kinders onder 12 en R100 bespreekte walparkering (65 plekke is beskikbaar om die baan). Daar is ook 10 losies beskikbaar teen R300 vir die dag. Alle klubs is welkom! Vir meer inligting kontak JD van den Berg by 083 350 9481